Want to stay informed?

 

Click below to subscribe to  the
"Rode Review"
 our free monthly newsletter.

 

Landbouwaardasies

Sit u op ryk grond?
Wil u weet hoeveel u plaas
regtig werd is?

Vra Rode & Genote
se departement vir Landbouwaardasies.

 

View this page in English  >

Farmland pic

Die waardasie van landboueiendom het ’n spesialisgebied geword omdat die markwaarde van landboueiendom bepaal word deur:

  • Landboubestuurspraktyke
  • Die intensiteit van grondbenutting
  • Die vraag na en die aard van kultivars en variëteite
  • Die opleidings- en besproeiingstelsels wat gebruik word
  • Die wisselkoers
  • Die ligging van die eiendom.

Rode & Genote se Landbouwaardasiedepartement beskik oor die dienste van ‘n voltydse waardeerder met grondige kennis van:

  • Die landelike omgewing, grondeienskappe, klimaat en beskikbaarheid van water
  • Marktendense wat winsgewendheid kan beïnvloed
  • Kultivars, variëteite en landboupraktyke
  • Die bydraende waarde van wynkelders, pakskure, koelbewaring en melkerye
  • Die langtermynpotensiaal van eiendom.

Meer inligting?
Vra Rode & Genote vir ’n professionele waardasie van u plaas. Skakel Tobi Retief by 0861 224488 / 082 327 3108 of stuur e-pos aan tobi@rode.co.za.

Why use Rode? >

Rode Agricultural Valuation >

Rode Valuations >

About Rode

Back to top